
In Goeie leiers vra die regte vrae verken John C. Maxwell die proses van hoe om 'n suksesvolle leier te word deur die regte vrae te vra en tot jou voordeel aan te wend. Wat is die vrae wat leiers hulleself behoort te vra? Watter vrae moet hulle hul spanlede vra? Hy reageer dan op van die taaiste leierskaptameletjies wat leiers onder sy aandag gebring het. Deur middel van sosiale media het John Maxwell aan leiers die geleentheid gebied om vrae te stel oor hoe om hul volle potensiaal te bereik. Hy het toe 70 vrae oor die gewildste onderwerpe gekies, waaronder:Hoe kan ek my unieke doel as leier on.
No posts about this book yet. Be the first in the app!
Read it in the app
Highlight, save quotes, share what you read