Die vyf vlakke van leierskap
BusinessEconomicsLeadership

Die vyf vlakke van leierskap

by John C. Maxwell

Publisher
Struik Christian Media
Pages
272
Language
English
Published
2011

Overview

Baie leiers weet soms nie waar om te begin om hul leierskapvaardighede te ontwikkel nie. Hulle het meestal nie die ervaring om groter leierskapgeleenthede aan te gryp nie. In sy nuutste boek, Die 5 vlakke van leierskap, gee John C. Maxwell doeltreffende riglyne vir dié wat grense in hulself wil oortref om sterker leiers te word. Hy beskryf vyf verskillende stadiums in die evolusie van ’n kragtige leier: Vlak een: Posisie – Mense volg jou omdat hulle moet. Vlak twee: Toestemming – Mense volg jou omdat hulle wil. Vlak drie: Produksie – Mense volg jou as gevolg van wat jy vir die organisasie doen. Vlak vier: Mense-ontwikkeling – Mense volg jou as gevolg van wat jy vir hulle persoonlik gedoen het. Vlak vyf: Toppunt –Mense volg jou as gevolg van wie jy is en waarvoor jy staan. Maxwell beskryf elke vlak deur grondige verduidelikings en voorbeelde wat lesers sal wys hoe hulle van een vlak na die volgende kan vorder om invloedryke, gerespekteerde en suksesvolle leiers te word.

Posts about this book

No posts about this book yet. Be the first in the app!

Ready to Meet Someone Who Reads Like You?

Read it in the app

Highlight, save quotes, share what you read

Get the app